|
Champignon Kiev
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 24 sampioene -
100g botter -
3 knoffelhuisies -
2 eetlepels vars gekapte pietersilie -
sout -
peper -
2 geklitste eiers -
75g droe broodkrummels -
olie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verwyder die sampioene se stamme, maar hou die koppe heel. Sny die stamme fyn op en meng saam met die botter, knoffel, sout en peper. Vul die sampioendoppe met die mengsel en sit twee twee aan mekaar vas met ′n stokkie.
Doop die sampioenpare in die eier en rol dan in die broodkrummels. Plaas in yskas vir 1 uur. Braai die sampioene in verhitte olie vir 5 minute.
|
|
|